62Ter wille van Sion sal ek nie stilbly nie,+ en ter wille van Jerusalem+ sal ek nie stil wees nie, totdat sy regverdigheid uitbreek net soos die ligglans,+ en sy redding soos ’n brandende fakkel.+
6 Want daar is ’n dag waarop dié wat in die bergstreek van Eʹfraim op die uitkyk staan, sal uitroep: ‘STAAN OP, en laat ons opgaan na Sion, na Jehovah ons God.’”+
17 “Roep verder uit en sê: ‘Só het Jehovah van die leërs gesê: “My stede sal weer oorloop van goedheid;+ en Jehovah sal beslis weer spyt voel oor Sion+ en Jerusalem weer uitkies.”’”+