Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 15:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Maar die koning het vir Sadok gesê: “Neem die ark+ van die ware God terug na die stad.+ As ek guns vind in die oë van Jehovah, sal hy my ook beslis terugbring en my dit en die verblyfplek daarvan laat sien.+

  • 1 Konings 8:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 En u moet luister na die versoek om guns+ van u kneg en van u volk Israel wat hulle na hierdie plek toe bid; en mag u hoor in u woonplek, in die hemel,+ en u moet hoor en vergewe.+

  • 1 Konings 8:45
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 moet u ook vanuit die hemel hulle gebed en hulle versoek om guns hoor, en u moet aan hulle reg verskaf.+

  • Psalm 2:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 En sê: “Ek, ja ek, het my koning ingehuldig+

      Op Sion,+ my heilige berg.”+

  • Jesaja 2:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En baie volke sal beslis heengaan en sê: “KOM,+ en laat ons opgaan na die berg van Jehovah, na die huis van die God van Jakob; en hy sal ons omtrent sy weë onderrig, en ons sal in sy paaie wandel.”+ Want uit Sion sal die wet uitgaan en die woord van Jehovah uit Jerusalem.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel