Psalm 22:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 My God, my God, waarom het u my verlaat?+Waarom is u ver daarvan om my te red,+Ver van die woorde van my gebrul?+ Psalm 43:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Waarom is jy wanhopig, o my siel,+En waarom is jy onstuimig in my?Wag op God,+Want ek sal hom nog prys as my grootse redding en as my God.+ Spreuke 12:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Angstige besorgdheid in die hart van ’n man sal dit laat neerbuig,+ maar die goeie woord maak dit bly.+ Johannes 12:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Nou is my siel verontrus,+ en wat sal ek sê? Vader, red my uit hierdie uur.+ Nietemin is dit waarom ek tot in hierdie uur gekom het.
22 My God, my God, waarom het u my verlaat?+Waarom is u ver daarvan om my te red,+Ver van die woorde van my gebrul?+
5 Waarom is jy wanhopig, o my siel,+En waarom is jy onstuimig in my?Wag op God,+Want ek sal hom nog prys as my grootse redding en as my God.+
25 Angstige besorgdheid in die hart van ’n man sal dit laat neerbuig,+ maar die goeie woord maak dit bly.+
27 Nou is my siel verontrus,+ en wat sal ek sê? Vader, red my uit hierdie uur.+ Nietemin is dit waarom ek tot in hierdie uur gekom het.