Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 13:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 ’n Uitgestelde verwagting maak die hart siek,+ maar wat begeer word, is ’n boom van die lewe wanneer dit wel kom.+

  • Spreuke 16:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Aangename woorde is ’n heuningkoek,+ soet vir die siel en ’n genesing vir die gebeente.+

  • Jesaja 50:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Die Soewereine Heer Jehovah het my die tong gegee van dié wat geleer is,+ sodat ek kan weet hoe om die vermoeide met ’n woord te antwoord.+ Hy wek oggend na oggend; hy wek my oor om te hoor soos dié wat geleer is.+

  • Sagaria 1:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En Jehovah het die engel geantwoord wat met my gepraat het, met goeie woorde, vertroostende woorde;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel