Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 21:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 en vir hom gesê: “Hoor jy wat hulle sê?” Jesus het vir hulle gesê: “Ja. Het julle nooit gelees nie:+ ‘Uit die mond van klein kindertjies en suigelinge het u lof berei’?”+

  • Lukas 10:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 In daardie selfde uur het hy begin oorloop van vreugde+ in die heilige gees en gesê: “Ek loof u in die openbaar, Vader, Here van hemel en aarde, omdat u hierdie dinge sorgvuldig vir die wyse+ en intellektuele mense verberg het en dit aan klein kindertjies geopenbaar het. Ja, o Vader, want u het dit goedgevind om só te handel.

  • Handelinge 4:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En toe hulle die uitgesprokenheid van Petrus en Johannes sien en bemerk dat hulle ongeleerde en gewone mense is,+ was hulle verwonderd. En hulle het hulle begin herken as persone wat saam met Jesus was;+

  • 1 Korintiërs 1:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 maar God het die dwase dinge van die wêreld uitgekies,+ sodat hy die wyse mense kan beskaam; en God het die swak dinge van die wêreld uitgekies, sodat hy die sterk dinge kan beskaam;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel