Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 145:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Jehovah is groot en baie lofwaardig,+

      En sy grootheid is ondeurgrondelik.+

  • Prediker 3:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Alles het hy mooi gemaak op die tyd daarvoor.+ Selfs onbepaalde tyd het hy in hulle hart gesit,+ dat die mensdom nooit die werk wat die ware God gemaak het, van begin tot einde kan uitvind nie.+

  • Romeine 11:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 O die diepte van God se rykdom+ en wysheid+ en kennis!+ Hoe ondeurgrondelik is sy oordele+ en hoe onnaspeurlik sy weë!

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel