Deuteronomium 6:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Jehovah jou God moet jy vrees,+ en hom moet jy dien,+ en by sy naam moet jy sweer.+ Jesaja 45:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 By myself het ek gesweer+—uit my mond het die woord in regverdigheid uitgegaan,+ sodat dit nie sal terugkeer nie+—voor my sal elke knie buig,+ by my sal elke tong sweer+
23 By myself het ek gesweer+—uit my mond het die woord in regverdigheid uitgegaan,+ sodat dit nie sal terugkeer nie+—voor my sal elke knie buig,+ by my sal elke tong sweer+