16 ten einde hulle land ’n voorwerp van verbasing te maak,+ om oor te fluit tot onbepaalde tyd.+ Elkeen wat daar verbygaan, sal in verbasing staar en sy kop skud.+
10 terwyl hulle uit vrees vir haar pyniging op ’n afstand staan en sê:+ ‘Hoe jammer, hoe jammer, o groot stad,+ Babilon, die sterk stad, want in een uur het jou oordeel gekom!’+