Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 En ek sal julle onder die nasies verstrooi,+ en ek sal agter julle ’n swaard uittrek;+ en julle land sal ’n woesteny word,+ en julle stede sal ’n verlate puinhoop word.

  • Jeremia 19:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En ek sal hierdie stad ’n voorwerp van verbasing maak en iets om oor te fluit.+ Elkeen wat daar verbygaan, sal in verbasing staar en oor al sy plae fluit.+

  • Jeremia 49:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “Want ek het by myself gesweer”,+ is die woord van Jehovah, “dat Bosra+ ’n blote voorwerp van verbasing,+ ’n smaad, ’n verwoesting en ’n vervloeking sal word; en al sy stede sal tot onbepaalde tyd verwoeste plekke word.”+

  • Esegiël 6:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En ek sal my hand teen hulle uitstrek+ en die land ’n verlate woesteny maak, ja, ’n erger woesteny as die wildernis in die rigting van Dibla, in al hulle woonplekke. En hulle sal moet weet dat ek Jehovah is.’”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel