Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 17:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En sy oudste broer Eliʹab+ het gehoor terwyl hy met die manne praat, en Eliʹab se toorn het teen Dawid ontvlam,+ sodat hy gesê het: “Waarom het jy afgekom? En aan wie se sorg het jy daardie paar skape in die wildernis oorgelaat?+ Ek ken jou vermetelheid en die slegtheid van jou hart goed,+ want jy het afgekom om die geveg te sien.”+

  • Miga 7:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Want ’n seun verag ’n vader, ’n dogter staan op teen haar moeder,+ ’n skoondogter teen haar skoonmoeder;+ ’n mens se huisgenote is sy vyande.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel