Spreuke 18:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Wanneer iemand op ’n saak antwoord voordat hy dit hoor,+ is dit dwaasheid van sy kant en ’n vernedering.+ Prediker 7:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Moenie haastig wees in jou gees om aanstoot te neem nie,+ want om aanstoot te neem, rus in die boesem van die sotte.+ Matteus 7:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 “Hou op om te oordeel,+ sodat julle nie geoordeel word nie; Romeine 14:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Wie is jy om ’n ander se huiskneg te oordeel?+ Hy staan of val ten opsigte van sy eie heer.+ Trouens, hy sal staande gehou word, want Jehovah kan hom staande hou.+ Jakobus 4:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Een is wetgewer en regter,+ hy wat kan red en vernietig.+ Maar jy, wie is jy om jou naaste te oordeel?+
13 Wanneer iemand op ’n saak antwoord voordat hy dit hoor,+ is dit dwaasheid van sy kant en ’n vernedering.+
9 Moenie haastig wees in jou gees om aanstoot te neem nie,+ want om aanstoot te neem, rus in die boesem van die sotte.+
4 Wie is jy om ’n ander se huiskneg te oordeel?+ Hy staan of val ten opsigte van sy eie heer.+ Trouens, hy sal staande gehou word, want Jehovah kan hom staande hou.+
12 Een is wetgewer en regter,+ hy wat kan red en vernietig.+ Maar jy, wie is jy om jou naaste te oordeel?+