Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 4:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En selfs die ark van God is buitgemaak,+ en die twee seuns van Eli, Hofni en Piʹnehas, het gesterf.+

  • Psalm 78:60
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 60 En hy het uiteindelik die tabernakel van Silo prysgegee,+

      Die tent waarin hy onder mense gewoon het.+

  • Jeremia 26:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 dan sal ek hierdie huis soos die een in Silo maak,+ en hierdie stad sal ek ’n vervloeking vir al die nasies van die aarde maak.’”’”+

  • Jeremia 26:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Waarom het jy in die naam van Jehovah geprofeteer en gesê: ‘Hierdie huis sal soos die een in Silo+ word, en hierdie stad sal verwoes word om sonder inwoner te wees’?” En die hele volk het om Jeremia bly bymekaarkom in die huis van Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel