Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 18:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Toe het die hele vergadering van die kinders van Israel in Silo+ bymekaargekom, en hulle het die tent van samekoms daar opgerig,+ aangesien die land nou voor hulle onderwerp was.+

  • Rigters 18:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 En hulle het die gesnede beeld van Miga, wat hy gemaak het, vir hulle opgerig gehou al die dae dat die huis+ van die ware God in Silo was.+

  • 1 Samuel 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En dié man het van jaar tot jaar uit sy stad opgegaan om hom voor Jehovah van die leërs neer te werp+ en om aan hom offerandes te bring in Silo.+ En dit is waar die twee seuns van Eli, Hofni en Piʹnehas,+ priesters vir Jehovah was.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel