Jesaja 17:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Die volksgroepe+ sal ’n lawaai maak net soos die gedruis van baie waters. En Hy sal dit beslis bestraf,+ en dit sal ver weg vlug en gejaag word soos die kaf van die berge voor ’n wind en soos ’n dwarrelwind van dissels voor ’n stormwind.+
13 Die volksgroepe+ sal ’n lawaai maak net soos die gedruis van baie waters. En Hy sal dit beslis bestraf,+ en dit sal ver weg vlug en gejaag word soos die kaf van die berge voor ’n wind en soos ’n dwarrelwind van dissels voor ’n stormwind.+