Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 35:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Laat hulle soos kaf voor die wind word,+

      En laat Jehovah se engel hulle voortdryf.+

  • Psalm 83:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 O my God, maak hulle soos ’n dwarrelwind van dissels,+

      Soos stoppels voor ’n wind.+

  • Jesaja 29:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En die menigte van dié wat vir jou vreemd is, sal net soos fyn poeier word,+ en die menigte van die tiranne+ net soos die kaf wat wegwaai.+ En dit sal in ’n oomblik, skielik, gebeur.+

  • Daniël 2:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Toe is die yster, die gevormde klei, die koper, die silwer en die goud alles saam verbrysel en het dit soos die kaf van die somerdorsvloer geword,+ en die wind het dit weggevoer sodat hoegenaamd geen spoor daarvan gevind is nie.+ En wat die klip betref wat die beeld getref het, dit het ’n groot berg geword en die hele aarde gevul.+

  • Hosea 13:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Daarom sal hulle soos die oggendwolke+ word en soos die dou wat vroeg verdwyn; soos kaf wat deur ’n storm van die dorsvloer af weggewaai word+ en soos rook uit die dakopening.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel