Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 29:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Jehovah sal inderdaad sterkte aan sy volk gee.+

      Jehovah sal sy volk seën met vrede.+

  • Jesaja 57:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 “Ek skep die vrug van die lippe.+ Bestendige vrede sal daar wees vir die een wat ver is en vir die een wat naby is”,+ het Jehovah gesê, “en ek sal hom genees.”+

  • Handelinge 10:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 Hy het die woord na die kinders van Israel uitgestuur+ om die goeie nuus van vrede+ deur Jesus Christus aan hulle bekend te maak: Hý is Here van alle ander.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel