Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 48:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Ag, as jy maar aan my gebooie aandag sal skenk!+ Dan sal jou vrede net soos ’n rivier word,+ en jou regverdigheid soos die golwe van die see.+

  • Lukas 2:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “Heerlikheid aan God in die hoogtes+ daar bo, en op aarde vrede+ onder mense van welwillendheid.”+

  • Handelinge 10:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 Hy het die woord na die kinders van Israel uitgestuur+ om die goeie nuus van vrede+ deur Jesus Christus aan hulle bekend te maak: Hý is Here van alle ander.+

  • 2 Korintiërs 5:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Ons+ is dus ambassadeurs+ wat as plaasvervangers vir Christus optree,+ asof God ’n dringende versoek deur ons doen.+ As plaasvervangers vir Christus smeek ons:+ “Raak met God versoen.”

  • Efesiërs 2:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En hy het gekom en die goeie nuus van vrede+ bekend gemaak aan julle, dié wat ver weg was, en vrede aan dié wat naby was,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel