Genesis 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En God het verder gesê: “Laat die waters onder die hemel op een plek versamel word en laat die droë grond verskyn.”+ En dit was so. Spreuke 8:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 toe hy nog nie die aarde+ en die oop ruimtes en die eerste deel van die stofmassas van die vrugbare land+ gemaak het nie.
9 En God het verder gesê: “Laat die waters onder die hemel op een plek versamel word en laat die droë grond verskyn.”+ En dit was so.
26 toe hy nog nie die aarde+ en die oop ruimtes en die eerste deel van die stofmassas van die vrugbare land+ gemaak het nie.