Psalm 119:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 119 Gelukkig is dié wat onberispelik is in hulle weg,+Dié wat in die wet van Jehovah wandel.+