Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 20:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “Ek smeek u, o Jehovah, onthou+ asseblief hoe ek in waaragtigheid+ en met ’n volkome hart+ voor u gewandel het+ en gedoen het wat goed was in u oë.”+ En Hiskiʹa het bitterlik begin huil.+

  • Job 1:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 1 Daar was ’n man in die land Us+ met die naam Job;+ en dié man was onberispelik+ en regskape+ en het God gevrees+ en afgewyk van die kwaad.+

  • Psalm 32:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Gelukkig is die mens aan wie Jehovah die oortreding nie toereken nie,+

      En in wie se gees daar geen bedrog is nie.+

  • Jakobus 5:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Kyk! Ons noem dié wat volhard het gelukkig.+ Julle het gehoor van die volharding van Job+ en het gesien hoe Jehovah dit laat afloop het,+ dat Jehovah baie teer in geneentheid en barmhartig is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel