Esra 9:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En hulle het by my bymekaargekom, elkeen wat gebewe het+ weens die woorde van die God van Israel teen die ontrouheid van die ballinge, terwyl ek verbysterd gesit het tot die aandgraanoffer+ toe. Daniël 9:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En ek het my aangesig+ tot Jehovah, die ware God, gerig om hom te soek met gebed+ en met dringende versoeke, met gevas en sak en as.+
4 En hulle het by my bymekaargekom, elkeen wat gebewe het+ weens die woorde van die God van Israel teen die ontrouheid van die ballinge, terwyl ek verbysterd gesit het tot die aandgraanoffer+ toe.
3 En ek het my aangesig+ tot Jehovah, die ware God, gerig om hom te soek met gebed+ en met dringende versoeke, met gevas en sak en as.+