Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 24:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En Moses het al die woorde van Jehovah opgeskryf.+ Toe het hy die oggend vroeg opgestaan en aan die voet van die berg ’n altaar en twaalf pilare gebou ooreenkomstig die twaalf stamme van Israel.+

  • Numeri 12:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Mond tot mond praat ek met hom,+ en toon so vir hom dinge, en nie deur raaisels nie;+ en hy aanskou die voorkoms van Jehovah.+ Waarom het julle dan nie gevrees om teen my kneg, teen Moses, te praat nie?”+

  • Deuteronomium 34:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Maar daar het nog nooit weer ’n profeet in Israel opgestaan soos Moses nie+—vir wie Jehovah van aangesig tot aangesig geken het+—

  • Nehemia 9:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En u heilige sabbat+ het u aan hulle bekend gemaak, en gebooie en voorskrifte en ’n wet het u hulle deur middel van u kneg Moses beveel.+

  • Handelinge 7:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Hierdie Moses, wat hulle verloën het deur te sê: ‘Wie het jou as heerser en regter aangestel?’+ dié man het God as heerser sowel as verlosser gestuur+ deur die hand van die engel wat in die doringbos aan hom verskyn het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel