Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 30:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Want om onder sy toorn te wees, is vir ’n oomblik,+

      Om onder sy welwillendheid te wees, is lewenslank.+

      In die aand kan gehuil sy intrek neem,+ maar in die oggend is daar vreugdegeroep.+

  • Jeremia 33:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En ek sal hulle reinig van al hulle oortredings waarmee hulle teen my gesondig het,+ en ek sal al hulle oortredings vergewe waarmee hulle teen my gesondig het en waarmee hulle teen my oortree het.+

  • Jeremia 50:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “En in dié dae en in dié tyd”,+ is die woord van Jehovah, “sal die oortreding van Israel gesoek word,+ maar dit sal daar nie wees nie; en die sondes van Juda,+ en hulle sal nie gevind word nie, want ek sal dié vergewe wat ek laat oorbly.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel