“O Jehovah, die God van ons voorvaders,+ is u nie God in die hemel+ nie, en heers u nie oor al die koninkryke van die nasies+ nie, en is daar nie in u hand krag en mag nie, sodat niemand teen u kan standhou nie?+
66Só het Jehovah gesê: “Die hemel is my troon+ en die aarde is my voetbank.+ Waar is die huis dan wat julle vir my kan bou,+ en waar is die plek dan wat my rusplek sal wees?”+