14 Hierop het hy gesê: “Nee, maar ek—as vors van die leër van Jehovah het ek nou gekom.”+ Toe het Josua op sy gesig op die aarde geval en hom neergewerp+ en vir hom gesê: “Wat sê my heer vir sy kneg?”
35 En in dié nag het die engel van Jehovah uitgetrek en honderd-vyf-en-tagtigduisend in die kamp+ van die Assiriërs doodgemaak.+ Toe mense die oggend vroeg opstaan, kyk, toe was hulle almal lyke.+
19 Die engel het geantwoord en vir hom gesê: “Ek is Gaʹbriël,+ wat naby staan voor God, en ek is uitgestuur om met jou te praat+ en die goeie nuus van hierdie dinge aan jou bekend te maak.
12 en gesê: “Amen! Aan ons God die seën en die heerlikheid en die wysheid en die danksegging en die eer en die krag+ en die sterkte vir ewig en altyd. Amen.”+