Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 34:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Die engel van Jehovah slaan kamp op rondom dié wat hom vrees,+

      En hy red hulle.+

  • Psalm 91:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Want hy sal sy engele aangaande jou bevel gee+

      Om jou op al jou weë te bewaar.+

  • Matteus 18:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Sorg dat julle nie een van hierdie kleintjies verag nie; want ek sê vir julle dat hulle engele+ in die hemel altyd die aangesig aanskou van my Vader wat in die hemel is.+

  • Lukas 2:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En skielik het Jehovah se engel+ by hulle gestaan, en Jehovah se heerlikheid+ het rondom hulle geglim, en hulle het baie bevrees geword.

  • Lukas 2:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En skielik was daar saam met die engel ’n menigte van die hemelse leër,+ wat God geloof+ en gesê het:

  • Handelinge 5:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Maar gedurende die nag het Jehovah se engel+ die deure van die gevangenis oopgemaak,+ hulle uitgebring en gesê:

  • Handelinge 12:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Maar kyk! Jehovah se engel het daar gestaan,+ en ’n lig het in die gevangenissel geskyn. Hy het Petrus wakker gemaak deur hom op die sy te slaan+ en gesê: “Staan gou op!” En sy kettings het van sy hande afgeval.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel