Esegiël 1:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En wat die gestalte van die lewende wesens betref, hulle voorkoms was soos brandende vuurkole.+ Iets wat soos fakkels+ gelyk het, het heen en weer tussen die lewende wesens beweeg, en die vuur was helder, en uit die vuur het weerlig uitgeslaan.+ Hebreërs 1:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Is hulle nie almal geeste+ vir openbare diens,+ wat uitgestuur word om te dien ten behoewe van dié wat redding gaan beërf nie?+
13 En wat die gestalte van die lewende wesens betref, hulle voorkoms was soos brandende vuurkole.+ Iets wat soos fakkels+ gelyk het, het heen en weer tussen die lewende wesens beweeg, en die vuur was helder, en uit die vuur het weerlig uitgeslaan.+
14 Is hulle nie almal geeste+ vir openbare diens,+ wat uitgestuur word om te dien ten behoewe van dié wat redding gaan beërf nie?+