Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 15:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 In u liefderyke goedhartigheid het u die volk gelei wat u verlos het;+

      In u krag sal u hulle beslis na u heilige woonplek voer.+

  • Deuteronomium 15:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En jy moet onthou dat jy ’n slaaf in Egipteland geword het en dat Jehovah jou God jou verlos het.+ Daarom gee ek jou vandag hierdie bevel.

  • Psalm 130:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Laat Israel op Jehovah bly wag.+

      Want daar is liefderyke goedhartigheid by Jehovah,+

      En in oorvloedige mate is daar verlossing by hom.+

  • Matteus 1:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Sy sal geboorte gee aan ’n seun, en jy moet hom Jesus+ noem, want hy sal sy volk+ van hulle sondes+ red.”+

  • Lukas 1:68
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 68 “Mag Jehovah, die God van Israel, geloof word,+ want hy het sy aandag op sy volk+ gerig en vir hulle verlossing bewerk.+

  • Openbaring 7:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En hulle hou aan om met ’n harde stem te roep en te sê: “Redding is ons verskuldig aan ons God,+ wat op die troon sit,+ en aan die Lam.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel