Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 23:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Want is my huis nie so by God nie?+

      Want ’n verbond wat tot onbepaalde tyd duur,+ het hy aan my toegewys,

      Goed georden in alles en verseker.+

      Omdat dit my hele redding+ en al my behae is,

      Is dit nie waarom hy dit sal laat groei nie?+

  • 1 Kronieke 16:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Dink aan sy verbond, ja, tot onbepaalde tyd,+

      Die woord wat hy beveel het, tot in duisend geslagte,+

  • Jeremia 33:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “Só het Jehovah gesê: ‘As julle my verbond van die dag en my verbond van die nag kon verbreek, ja, sodat dag en nag nie op hulle tyd kom nie,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel