Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 3:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Toe het God weer eens vir Moses gesê:

      “Só moet jy vir die kinders van Israel sê: ‘Jehovah, die God van julle voorvaders, die God van Abraham,+ die God van Isak+ en die God van Jakob,+ het my na julle toe gestuur.’ Dit is my naam tot onbepaalde tyd,+ en dit is my gedagtenis van geslag tot geslag.+

  • Eksodus 6:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En ek het altyd aan Abraham,+ Isak+ en Jakob+ verskyn as God die Almagtige,+ maar wat my naam Jehovah+ betref, daarmee het ek my nie aan hulle bekend gemaak nie.+

  • Eksodus 20:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Ek is Jehovah jou God,+ wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis,+ uitgelei het.

  • Psalm 83:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Sodat mense kan weet+ dat u, wie se naam Jehovah is,+

      U alleen die Allerhoogste+ oor die hele aarde is.+

  • Psalm 113:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Van die opgang van die son tot sy ondergang+

      Moet Jehovah se naam geloof word.+

  • Jesaja 42:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “Ek is Jehovah. Dit is my naam;+ en aan niemand anders sal ek my heerlikheid gee nie,+ en ook nie my lof+ aan gesnede beelde nie.+

  • Maleagi 2:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 As julle nie luister nie,+ en as julle dit nie ter harte neem+ om aan my naam eer te gee nie”,+ het Jehovah van die leërs gesê, “dan sal ek beslis die vloek oor julle stuur,+ en ek sal julle seëninge vervloek.+ Ja, ek het selfs die seën vervloek, omdat julle dit nie ter harte neem nie.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel