Levitikus 7:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 As hy dit as ’n dankbetuiging aanbied,+ dan moet hy saam met die dankoffer ongesuurde ringvormige koeke aanbied, met olie bevogtig, en ongesuurde platkoeke met olie gesmeer+ en goed gemengde fynmeel as ringvormige koeke met olie bevogtig. Psalm 50:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Die een wat danksegging as sy offerande bring, hy verheerlik my;+En wat die een betref wat op ’n vaste weg bly,Ek sal hom redding deur God laat sien.”+ Psalm 107:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En laat hulle dankoffers bring+En sy werke met vreugdegeroep bekend maak.+ Hebreërs 13:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Laat ons deur hom altyd aan God ’n lofoffer bring,+ dit wil sê die vrug van die lippe+ wat sy naam in die openbaar bekend maak.+
12 As hy dit as ’n dankbetuiging aanbied,+ dan moet hy saam met die dankoffer ongesuurde ringvormige koeke aanbied, met olie bevogtig, en ongesuurde platkoeke met olie gesmeer+ en goed gemengde fynmeel as ringvormige koeke met olie bevogtig.
23 Die een wat danksegging as sy offerande bring, hy verheerlik my;+En wat die een betref wat op ’n vaste weg bly,Ek sal hom redding deur God laat sien.”+
15 Laat ons deur hom altyd aan God ’n lofoffer bring,+ dit wil sê die vrug van die lippe+ wat sy naam in die openbaar bekend maak.+