Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 17:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 en dit nie na die ingang van die tent van samekoms bring+ om dit voor die tabernakel van Jehovah as ’n offer vir Jehovah aan te bied nie, dié man sal bloedskuld toegereken word. Hy het bloed vergiet en dié man moet uitgeroei word onder sy volk uit,+

  • Romeine 5:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Want tot met die Wet was die sonde in die wêreld, maar sonde word niemand toegereken wanneer daar geen wet is nie.+

  • 2 Korintiërs 5:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 naamlik dat God deur middel van Christus+ ’n wêreld+ met homself+ versoen het en hulle hulle oortredings nie toegereken het nie,+ en hy het die woord+ van die versoening aan ons toevertrou.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel