1 Samuel 3:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En Samuel het grootgeword, en Jehovah was met hom+ en het nie een van al sy woorde op die aarde laat val nie.+ Job 32:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En Eliʹhu het met woorde op Job gewag, omdat hulle ouer in dae was as hy.+ Prediker 4:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 ’n Behoeftige maar wyse kind+ is beter as ’n ou maar dwase koning+ wat nie genoeg te wete gekom het om hom nog langer te laat waarsku nie.+ Lukas 2:47 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 47 Maar almal wat na hom geluister het, was die hele tyd verbaas oor sy begrip en sy antwoorde.+
19 En Samuel het grootgeword, en Jehovah was met hom+ en het nie een van al sy woorde op die aarde laat val nie.+
13 ’n Behoeftige maar wyse kind+ is beter as ’n ou maar dwase koning+ wat nie genoeg te wete gekom het om hom nog langer te laat waarsku nie.+