Klaagliedere 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Juda het in ballingskap gegaan weens die ellende+ en weens die swaar knegskap.+Sy moes onder die nasies woon.+ Sy het geen rusplek gevind nie.Al haar vervolgers het haar in angswekkende omstandighede ingehaal.+ Esegiël 23:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hulle het in Egipte prostitusie begin pleeg.+ In hulle jeug het hulle prostitusie gepleeg.+ Daar is hulle borste betas,+ en daar is hulle maagdelike borste gedruk. Hosea 11:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “Toe Israel ’n seun was, het ek hom liefgehad,+ en uit Egipte het ek my seun geroep.+
3 Juda het in ballingskap gegaan weens die ellende+ en weens die swaar knegskap.+Sy moes onder die nasies woon.+ Sy het geen rusplek gevind nie.Al haar vervolgers het haar in angswekkende omstandighede ingehaal.+
3 En hulle het in Egipte prostitusie begin pleeg.+ In hulle jeug het hulle prostitusie gepleeg.+ Daar is hulle borste betas,+ en daar is hulle maagdelike borste gedruk.