Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 12:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 En hierdie saak het ’n oorsaak van sonde geword,+ en die volk het voor die een begin uitgaan tot by Dan.

  • 1 Konings 16:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 En asof dit vir hom die onbeduidendste+ ding was om in die sondes van Jeroʹbeam,+ die seun van Nebat, te wandel, het hy toe Iseʹbel,+ die dogter van Etʹbaäl, die koning van die Sidoniërs,+ as vrou geneem+ en Baäl begin dien+ en hom voor hom neergebuig.

  • 2 Konings 3:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Hy het egter die sondes aangekleef van Jeroʹbeam,+ die seun van Nebat, waarmee hy Israel laat sondig het.+ Hy het nie daarvan afgewyk nie.

  • 2 Konings 10:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 En Jehu het nie gesorg dat hy met sy hele hart in die wet van Jehovah, die God van Israel, wandel nie.+ Hy het nie afgewyk van die sondes van Jeroʹbeam waarmee hy Israel laat sondig het nie.+

  • 2 Konings 13:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En hy het bly doen wat sleg was in Jehovah se oë+ en het agter die sonde aan geloop van Jeroʹbeam,+ die seun van Nebat, waarmee hy Israel laat sondig het.+ Hy het nie daarvan afgewyk nie.

  • 2 Konings 17:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Want hy het Israel van die huis van Dawid afgeskeur, en hulle het Jeroʹbeam, die seun van Nebat, koning gemaak; en Jeroʹbeam+ het Israel daarvan afgebring om Jehovah te volg, en hy het hulle met ’n groot sonde laat sondig.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel