Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 6:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Mag Jehovah sy aangesig teenoor jou verhef+ en aan jou vrede skenk.’”+

  • Psalm 80:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 O God van die leërs, bring ons terug;+

      En laat u aangesig skyn, sodat ons gered kan word.+

  • Psalm 89:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Gelukkig is die volk wat die gejuig ken.+

      O Jehovah, in die lig van u aangesig bly hulle wandel.+

  • Psalm 119:135
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 135 Laat u aangesig skyn oor u kneg,+

      En leer my u voorskrifte.+

  • Spreuke 16:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 In die lig van die koning se aangesig is lewe,+ en sy welwillendheid is soos die wolk van lentereën.+

  • 1 Petrus 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Want die oë+ van Jehovah is op die regverdiges, en sy ore is tot hulle smeking;+ maar die aangesig van Jehovah is teen dié wat slegte dinge doen.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel