43 En hulle het op dié dag groot offerandes+ gebring en was vrolik,+ want die ware God het hulle hulle met groot vreugde laat verbly.+ En ook die vroue+ en die kinders+ was vrolik, sodat die blydskap van Jerusalem ver weg gehoor kon word.+
3 U het die nasie vermenigvuldig;+ u het hulle blydskap groot gemaak.+ Hulle het hulle voor u verbly soos met die blydskap in die oestyd,+ soos dié wat bly is wanneer hulle die buit verdeel.+