Deuteronomium 32:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die Rots, volmaak is sy werk,+Want al sy weë is geregtigheid.+’n God van getrouheid,+ by wie daar geen onreg is nie;+Regverdig en reg is hy.+ Psalm 42:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Ek sal vir God, my groot rots,+ sê:“Waarom het u my vergeet?+Waarom loop ek bedroef rond weens die verdrukking van die vyand?”+ Jesaja 26:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 VERTROU op Jehovah+ vir altyd, want in Jah Jehovah is die Rots+ van onbepaalde tye.
4 Die Rots, volmaak is sy werk,+Want al sy weë is geregtigheid.+’n God van getrouheid,+ by wie daar geen onreg is nie;+Regverdig en reg is hy.+
9 Ek sal vir God, my groot rots,+ sê:“Waarom het u my vergeet?+Waarom loop ek bedroef rond weens die verdrukking van die vyand?”+