Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 29:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Intussen het hy die Leviete+ by die huis van Jehovah opgestel, met simbale,+ met snaarinstrumente+ en met harpe,+ volgens die gebod van Dawid+ en van Gad,+ die koning se siener, en van die profeet Natan,+ want deur die hand van Jehovah was die gebod deur middel van sy profete.+

  • Esra 3:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Toe die bouers die fondament+ van die tempel van Jehovah lê, het die priesters in ampsgewaad+ opgestaan met die trompette,+ en die Leviete, die seuns van Asaf,+ met die simbale,+ om Jehovah te loof volgens die voorskrif+ van Dawid, die koning van Israel.

  • Nehemia 12:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En by die inwyding+ van die muur van Jerusalem het hulle die Leviete gesoek, om hulle uit al hulle plekke na Jerusalem te bring ten einde ’n inwyding te hou en hulle te verheug, ja, met dankseggings+ en met liedere,+ simbale en snaarinstrumente+ en met harpe.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel