Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 2:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 sodat jy met jou oor aandag kan skenk aan wysheid,+ sodat jy jou hart kan neig tot onderskeidingsvermoë;+

  • Spreuke 3:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 My seun, laat dit nie voor jou oë wyk nie.+ Bewaar praktiese wysheid en denkvermoë,+

  • Spreuke 11:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Wie nie ’n verstandige hart het nie, het sy medemens verag,+ maar die man met groot onderskeidingsvermoë is iemand wat stilbly.+

  • Daniël 1:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 kinders wat hoegenaamd geen gebrek gehad het nie,+ maar mooi in voorkoms was en insig in alle wysheid gehad het+ en met kennis vertroud was en onderskeidingsvermoë gehad het ten opsigte van wat bekend is,+ en wat ook in staat was om in die paleis van die koning te dien+—en om hulle die skrif en die taal van die Galdeërs te leer.

  • Matteus 24:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “Wanneer julle dan die walglike ding+ wat verwoesting veroorsaak, waarvan daar deur middel van die profeet Daniël gespreek is, in ’n heilige plek+ sien staan (laat die leser onderskeidingsvermoë gebruik),

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel