Spreuke 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 om aan die onervarenes skerpsinnigheid+ te gee, aan ’n jong man kennis+ en denkvermoë.+ Spreuke 5:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 sodat jy denkvermoëns kan bewaak;+ en laat jou lippe kennis veilig bewaar.+