Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 8:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 wat jou in die wildernis met manna gevoed het,+ wat jou vaders nie geken het nie, om jou nederig te maak+ en om jou op die proef te stel ten einde in jou latere dae aan jou goed te doen;+

  • Deuteronomium 32:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Ag, was hulle maar wys!+ Dan sou hulle daaroor peins.+

      Hulle sou ag gee op hulle uiteinde.+

  • Psalm 90:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Toon ons hoe om ons dae so te tel+

      Dat ons ’n wyse hart+ kan bekom.

  • Hebreërs 12:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Geen dissipline lyk weliswaar op die oomblik vreugdevol nie, maar bedroewend;+ tog lewer dit later vir dié wat daardeur geoefen is vreedsame vrug op,+ naamlik regverdigheid.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel