Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 11:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Daarna het Jehovah gesê: “Kyk! Hulle is een volk en daar is een taal vir hulle almal,+ en dít is wat hulle begin doen. En nou sal niks wat hulle dalk van plan is om te doen, vir hulle onbereikbaar wees nie.+

  • Ester 9:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Maar toe Ester voor die koning inkom, het hy met die geskrewe dokument+ gesê: “Laat sy bose plan+ wat hy teen die Jode beraam het, op sy eie hoof terugkom”;+ en hulle het hom en sy seuns aan die paal gehang.+

  • Psalm 21:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Want hulle het wat sleg is, teen u gerig;+

      Hulle het idees uitgedink wat hulle nie kan uitvoer nie.+

  • Spreuke 16:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Die hart van die mens dink dalk sy weg uit,+ maar Jehovah rig sy voetstappe.+

  • Prediker 7:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Kyk! Net dít het ek gevind, dat die ware God die mensdom regskape gemaak het,+ maar hulle het baie planne bedink.”+

  • Openbaring 17:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Hulle het een gedagte, en daarom gee hulle hulle mag en gesag aan die wilde dier.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel