Spreuke 16:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Aan die mens behoort die planne van die hart,+ maar van Jehovah kom die antwoord van die tong.+ Spreuke 19:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Baie planne is in die hart van ’n man,+ maar die raad van Jehovah sal bly staan.+