Psalm 51:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Skep in my ook ’n suiwer hart, o God,+En plaas in my ’n nuwe, standvastige gees.+ Spreuke 16:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Laat jou werke aan Jehovah oor+ en jou planne sal stewig bevestig word.+ Spreuke 20:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 ’n Man se voetstappe is van Jehovah.+ Wat die mens betref, hoe kan hy sy weg onderskei?+ Jeremia 10:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Ek weet goed, o Jehovah, dat aan die mens sy weg nie behoort nie. Dit behoort nie aan die mens wat loop om sy voetstappe te rig nie.+
23 Ek weet goed, o Jehovah, dat aan die mens sy weg nie behoort nie. Dit behoort nie aan die mens wat loop om sy voetstappe te rig nie.+