Spreuke 6:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 om jou te bewaar van die slegte vrou,+ van die gladde tong van die uitlandse vrou.+ Spreuke 7:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Sy het hom mislei deur die oorvloed van haar oorredingskrag.+ Deur die gladheid van haar lippe verlei sy hom.+
21 Sy het hom mislei deur die oorvloed van haar oorredingskrag.+ Deur die gladheid van haar lippe verlei sy hom.+