Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 12:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Hy verwyder die spraak van die getroues,

      En die verstandigheid van ou manne neem hy weg;

  • Job 12:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Hy neem die hart van die volkshoofde van die land weg,

      Sodat hy hulle kan laat ronddwaal in ’n leë plek,+ waar daar geen pad is nie.

  • Jesaja 19:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En die gees van Egipte sal verbysterd raak in sy binneste,+ en ek sal sy planne verwar.+ En hulle sal hulle sekerlik wend tot die waardelose gode+ en tot die besweerders en tot die geestemediums en tot die beroepsvoorspellers van gebeure.+

  • 2 Tessalonisense 2:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Dit is dan waarom God ’n werking van dwaling na hulle laat gaan, dat hulle die leuen sal glo,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel