Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 107:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Hulle steier en waggel soos ’n dronk man,+

      En al hulle wysheid is verward.+

  • Spreuke 20:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Wyn is ’n spotter,+ sterk drank is luidrugtig,+ en elkeen wat daardeur afdwaal, is nie wys nie.+

  • Jesaja 28:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En ook hulle—weens wyn het hulle afgedwaal en weens sterk drank het hulle rondgedwaal. Priester en profeet+—hulle het afgedwaal weens sterk drank, hulle het verward geraak as gevolg van die wyn, hulle het rondgedwaal+ as gevolg van die sterk drank; hulle het afgedwaal in wat hulle sien, hulle het gewaggel wat die beslissing betref.

  • Jeremia 48:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 ‘MAAK hom dronk,+ want hy het hom baie groot gehou teen Jehovah;+ en Moab het rondgerol in sy uitbraaksel,+ en hy het ’n voorwerp van spot geword, ja hy.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel