2 Samuel 4:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 toe iemand aan my berig gebring+ en gesê het: ‘Kyk, Saul is dood’, en hy in sy eie oë soos ’n bringer van goeie nuus geword het, het ek hom egter gegryp en hom in Siklag doodgemaak+ toe ek eintlik vir hom die boodskappersloon moes gee; Psalm 101:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Elke oggend sal ek al die goddeloses van die aarde tot swye bring,+Om almal wat skadelike dinge beoefen,+ uit die stad+ van Jehovah uit te roei. Spreuke 20:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Die koning sit op die oordeelstroon+ en verdryf alle slegtheid met sy oë.+
10 toe iemand aan my berig gebring+ en gesê het: ‘Kyk, Saul is dood’, en hy in sy eie oë soos ’n bringer van goeie nuus geword het, het ek hom egter gegryp en hom in Siklag doodgemaak+ toe ek eintlik vir hom die boodskappersloon moes gee;
8 Elke oggend sal ek al die goddeloses van die aarde tot swye bring,+Om almal wat skadelike dinge beoefen,+ uit die stad+ van Jehovah uit te roei.