Spreuke 13:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die luiaard toon dat hy begerig is, maar sy siel het niks.+ Die siel van die vlytiges sal egter vet gemaak word.+ 1 Tessalonisense 4:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 en om julle dit ten doel te stel om rustig te lewe+ en om julle met julle eie sake te bemoei+ en met julle hande te werk,+ net soos ons julle beveel het;
4 Die luiaard toon dat hy begerig is, maar sy siel het niks.+ Die siel van die vlytiges sal egter vet gemaak word.+
11 en om julle dit ten doel te stel om rustig te lewe+ en om julle met julle eie sake te bemoei+ en met julle hande te werk,+ net soos ons julle beveel het;